Politiek: Vir wie moet jy stem?
Die beste ding om te maak as dit by politiek kom is om dit te behandel soos radio-aktiewe materiaal; vermy dit sover moontlik. Ongelukkig is daar elke nou en dan ‘n Chernobyl of Fukushima...
Die beste ding om te maak as dit by politiek kom is om dit te behandel soos radio-aktiewe materiaal; vermy dit sover moontlik. Ongelukkig is daar elke nou en dan ‘n Chernobyl of Fukushima...
Gister het die gelykheidshof beslis dat die woorde “skiet die boer” (wat die ongepoetste en ongemanierde Julius Malema so gereeld gebruik) geklasifiseer word as haatspraak. Can I get a fucking hooray? Ek wonder hoekom...
Almal weet van Twitter. Baie mense gebruik Twitter en baie mense wil niks met Twitter te doen hê nie. Julius Malema wil Twitter toemaak oor sy naam konstant vergat word daar. Eintlik kom die...
Julius Malema is in die kak. Uiteindelik. Na meer as ‘n jaar van onnosel gedrag het die ANC besluit om die dom gemors aan te vat oor sy optrede. Die ANC het hulle tyd...
Yes, yes, julle gevaaalike naaiers. Ek hoop julle het ‘n befokte naweek gehad en baie teels gesmelt. Die Super 15 het sommiges van ons lekker kwaad en ander van ons so opgewonde soos ‘n tiener...
Hallo mense. Aangesien hierdie die eerste weergawe van “DOOS VAN DIE WEEK” is, gaan ek maar die grootste doos van almal kies. Julius Malema. Julius is waarlik die poster child van belaglikheid – hy...