Drink uit met jou vink uit
Môre al die arme brasse wat vandag by die werk moet sit. Hierdie post is spesiaal vir julle, want ek is seker die musiek sal julle in ‘n party mood kry vir die naweek...
Môre al die arme brasse wat vandag by die werk moet sit. Hierdie post is spesiaal vir julle, want ek is seker die musiek sal julle in ‘n party mood kry vir die naweek...
Hier is die storie. Die Heuwels Fantasties is ‘n Suid Afrikaanse Electro/Rock band wat ontstaan het uit die “breuk” van Fokofpolisiekar. Ek se dit nou maar net ingeval jy die laaste 3 jaar of...
Een van ons lesertjies het vir ons die skets ingestuur wat hy van Jack Parow gemaak het. Ek vermoed dit was hy, hy was bietjie skraal op die details in sy mail. Indien dit...
Jis Jis julle gevaaalike mensies. Ek’s seker julle almal het die belaglike nuus van Mr Parow en die temende teef (Juanita du Plessis) in die koerant gelees? Net soos haar common kak afrikaanse popmusiek...
Hosh ja mense ! Soos my normale daaglikse roetine loop, het ek eers weer die interweb gescan vanoggend voor ek begin het met werk. Ek moet se, Ek asook die publiek is baie excited oor...