Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: huisgenoot

“Kamera-sku” Bobby se gereelde kuiers by Huisgenoot 0

“Kamera-sku” Bobby se gereelde kuiers by Huisgenoot

Amerikaanse en Britse tabloids betaal fokken baie geld vir eksklusiewe foto’s van celebrities. Nou praat ek nie eens van die fokken siek foto’s van sekere celebrities se private parts nie, ek praat van dié...

Kommin Afrikaanse musiek kry ‘n hupstoot* 0

Kommin Afrikaanse musiek kry ‘n hupstoot*

Jakkie Louw (kak foto), waarskynlik die onoorspronklikste Afrikaanse vermaaklikheidster in die wêreld (en dit is ‘n titel wat ek nie maklik toeken nie – ek meen fokkit, daar is doos baie onoorspronklike Afrikaanse “sangers”...

Lady Gaga in trane oor Juanita se glorie 0

Lady Gaga in trane oor Juanita se glorie

Na wat verneem word, is die internasionale popmusiekster Lady Gaga tans erg depressief. Haar neerslagtige toestand kom nie as gevolg van haar ongeluk tydens ‘n konsert nie, maar na aanleiding van die taning van...

Vir seker nie 0

Vir seker nie

Eerste rede om nie jou versekering na VirSeker te skuif nie: Al wat erger kon wees, is gratis Skouspel-kaartjies – for life.

Webblad wys Robbie Klay ís toe leuenaar 0

Webblad wys Robbie Klay ís toe leuenaar

Pretoria. Daar was chaos toe Mevrou Koeks Verwoerd gister histeries in die local Spar inhardloop. “Dit was werklik tragies om te aanskou,” het Sarel Berg aan ons korrespondent vertel. Verwoerd was nog in haar...

Om Skouspel te verbeter 2

Om Skouspel te verbeter

Onlangs het Stix geskryf oor hoe Singstar nou super kommin geword het met die toetrede van Afrikaanse vermaaklikheidsterre tot die Singstar-stal. Wel, hier by gevaaalik.com hou ons jou op die voorpunt van alle verwikkelinge...