Tagged: Games

0

Wat sal feministe toelaat in games?

Dit is geen geheim dat ek dink radikale feministe het die feminisme beweging vernietig nie. Die grootste probleem is dat meeste radikale feministe geraas maak oor snert en dan kies om die feite een...

0

Titanfall is ‘n bad ass game

Ek het onlangs vir my ‘n Xbox One gekry, net laasweek. Meestal oor ek bang was dat die swak Rand gaan veroorsaak dat die console pryse opgaan oor so maand of wat. Dus het...

1

Far Cry Primal – Trailer

Far Cry Primal is die nuutste game in die Far Cry reeks. Die game speel af in die Stone Age, voor mense die apex predators van die planeet was. Jy speel as Takkar, die...

Call of Duty Advance Warfare trailer 1

Call of Duty Advance Warfare trailer

Niks bring vir my kinderlike geluk soos om ‘n vriend in die gesig te skiet nie. Nie in die regte lewe nie, maar in multipayer games, soos Call of Duty Advanced Warfare. Advanced Warfare...

Mortal Kombat X lyk awesome 0

Mortal Kombat X lyk awesome

Ek is van kleins af ‘n groot fan van Mortal Kombat. Ek en my oudste vriend het ure by sy huis spandeur voor die SEGA net om Mortal Kombat te speel. Die franchise is...

Call of Duty – Ghosts Trailer 1

Call of Duty – Ghosts Trailer

Ja, die Call of Duty franchise het lanklaas iets innovative gebring na die first person war shooter tafel, maar ek hou nogsteeds van hulle. Al het ek besluit om my geld laas jaar eerder...

Nuwe GTA V nuus 1

Nuwe GTA V nuus

Die most anticipated game van die jaar, Grand Theft Auto V, het onlangs so paar nuwe stukkies nuus gekry. Die belagrikste is dat dit tien teen een op PC gaan verskyn (asof ons dit...

Rocksmith – Guitar Hero vir mans 0

Rocksmith – Guitar Hero vir mans

Guitar Hero was vir lank die in ding. Dit het baie mense laat voel soos rockstars met plastiese guitars. Maar dit het nie vir baie lank ‘n challenge gebly nie. As die vierjarige laaitie...