Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kan jy jou rot af dans?

Check die volgende video, dit n lewensFOKKENgevaaalik. Hiers die challenge, as jy vir ons n clip stuur waarin jy beter dans gee die gevaaalike crew vir jou ‘n bottel Captain Morgan. Nou vir die wat nog beginers is in die wêreld van zefdans en wat nog nie behoorlik n teel kan smelt nie moet nou mooi lees. Hieronder is n resep en n metode hoe om die gevaaalikheid te laat seevier:

Reel n house party by n huis met gladde teels.
Koop n bottel hardehout en drink hom so vinnig as moontlik op.
Sit poeszef musiek op, enige techno beats van die 90’s sal werk.
Oefen so elke nou en dan ‘n move as niemand kyk nie.
Sodra jy poestoe is maak jy ‘n groot entrance en dans elke fokken teel in daai huis LOS!

Maak ‘n video daarvan en stuur dit aan ons. As jou video beter as Oom Pepi sin is gee ons vir jou graag n botteldrank van jou keuse.

Chekit

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *