Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Chevelle klap Carnival city flou

Hilltop Live met die hulp van Monster was gaaf genoeg om Chevelle Suid-Afrika toe te bring.  Chevelle het toe die Big Top Arena by Carnival City hulle bitch gemaak. Asof dit nie nie cool genoeg was om Chevelle te sien nie, het Shadowclub nog ge-open vir Chevelle ook. Chevelle se show was awesome, al vermoed ek daar was bietjie backtracking aan die gang. Hulle het die aand afgesluit met “Face to the Floor” en “The Red”. Hier is so paar foto’s van die show. Alle foto’s deur Alexander Wolf Photography.

Dankie aan Monster wat ons opgehook het met tickets en access tot die Monster VIP lounge.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *