Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wen kaartjies vir die Lions game en Random Gevaaalikhede

Saterdag speel die Emirates Lions teen die Waratahs. Ek weet baie van julle hou van rugby kyk, en rugby by een van ons stadions is altyd lekker. Dus gee ek twee kaartjies na Saterdag se game weg op die gevaaalik.com Facebook Page. Die kompitisie sluit vanaand om 12:00 en dan kondig ons more oggend die wenner aan. Kyk vir die link na die kompitisie onder die eerste foto in die week se Random Gevaaalikhede.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Gaan los eenvoudig ‘n comment op hierdie Facebook post en jy kan vir jouself en ‘n buddy kaartjies wen na Saterdag se game tussen die Lions en die Waratahs.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *