Vrydag Bederf is aan die brand
Die week is verby. Ek het ‘n hectic een gehad, wat van julle? Ek het ook vergeet om die nuusbrief te update. Jy weet dit is erg as jou intern jou begin useless noem. Ek kort ‘n naweek, en ‘n vet joint.
Geniet die naweek en die Vrydag Bederf.