Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en Stoute Boudjies

Kan ons gou bietjie chat oor die Vrydag Bederf en die Stoute Boudjies?


Ek weet nie of julle dit raak gesien het nie, maar ek het vir so paar maande AFK gegaan met gevaaalik. Die feit van die saak is ek is nie meer 25 nie, en die boobs en boude ding het baie vinnig oud geword selfs toe ek 25 was. Maar, dit was die rusty hook (clickbait) wat ek gebruik het om baie van gevaaalik se lesers te hak.


Dit is wel nou klaar. Ek wil dit nie meer doen nie. Miskien as ek ‘n intern gehad het, sou ek hulle dit laat doen, maar ek het nie een van daai nie. GVLK is nogsteeds ‘n 1-man-operasie. Volgende maand is dit al 11 jaar wat ek muskruier speel met die bol stront.


Ek beplan om weer te begin content post, maar dit sal nie Vrydag Bederf en Stoute Boudjies insluit nie. Natuurlik waardeer ek nogsteeds die vroulike vorm meer as enige ander vorm, so hier en daar sal jy steeds ‘n mooi dame sien. For the most part gaan gevaaalik nog altyd vir my oor ander mense laat lag en dit is wat ek wil doen.


Ek gaan ook meer videos en stuff deel, want almal kan doen met bietjie tyd mors en die minste wat ek kan doen is die goed deel wat ek regtig geniet.


Die Skater Girl het groot geword, en ek ook. Indien dit jou pla dat die tiete en boude nie meer op GVLK is nie. Ek’s jammer, maar ek is ook nie jou ouma met ‘n handsak vol sweeties vir elke keer as jy fake-huil nie. Ek stel voor jy word ook groot. Daar is baie sites daar buite vir daai goed, gaan kry dit daar. En as jy my wil vertel dat ek ‘n doos is, please do so in the comments below. Dit laat my altyd lag.


Don’t let the door hit you on the ass on the way out.

Buy website traffic cheap

You may also like...

3 Responses

  1. Michael says:

    Welcome back!

  2. Stix Gevaaalik says:

    @Michael: Dankie

  3. Zip says:

    ek wonder of avril lavigne ‘n teef is

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *