Stoute Boudjies vir die nuwe jaar
Ja, dit is je Woensdag nie. Maar more gaan jy te erg babbelas hê om op die internet te kan gaan. Dus het ons besluit om die Stoute Boudjies sommer maar vandag op die site te gooi. Geniet jou party vanaand en wees veilig. Sien julle in 2014.
Geniet die week se Stoute Boudjies.