Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die week se Q&A met Juicy Jemma

More gevaaalike lesertjies. Hier is ons alweer met ‘n fokken Q&A voor jou deur. Jemma neem die week deel aan die cover search vir Trend Frenzy Magazine so as jy vir haar wil vote click hier, like die page en dan gaan like jy die foto van Juicy Jemma a.k.a Yolandi Malherbe. Trend Frenzy Magazine vote

gevaaalik.com: Hoeveel pushups kan jy doen? En nee ek praat nie van daardie meisie pushups nie!
Juicy Jemma: Glo dit of nie, ek doen weights wanneer ek gym, so ek het krag in my arms, maar ek sukkel met push-ups na die 15de een. Dan gaan dit maar staaadig!
gevaaalik.com: Wat is jou gunsteling dag van die week?
Juicy Jemma: Saterdag! Ek kan laat slaap en laat gaan slaap!
gevaaalik.com: Are you sugar or spice?
Juicy Jemma: Spice! I’ve got flavour.
gevaaalik.com: Have you ever kissed more than one guy in a night?
Juicy Jemma: Yes, but only when I’m single.
gevaaalik.com: Hoe bly jy so grounded en doen steeds al die goed wat jy doen?
Juicy Jemma: Als val nie net in my skoot nie en ek moet meeste van die tyd my gat af werk vir als. So ja, ek is trots as ek iets bereik het, maar daar is geen rede om te dink ek’s beter as almal nie. Plus, ek omring myself met wonderlike mense wat plat is op die aarde en my vinnig sal terug klap as ek net moet DINK om groot kop te trek! Maar ja, ek werk hard, ek bereik meeste van dit en dan is my vraag altyd ‘wat’s volgende’. Daar is nie tyd om te brag nie.
gevaaalik.com: Have you ever fired a gun?
Juicy Jemma: Yes! My ex boyfriend took me to a shooting range for my first shooting experience. VERY intimidating, but once I got the hang of it, I couldn’t stop. And I actually did pretty well for my first attempt.
gevaaalik.com: Hoe trek jy ‘n ou se aandag? En hoe oortuig jy hom om saam jou stoute te wees?
Juicy Jemma: Ek het nog nooit nodig gehad om ‘n ou se aandag te trek nie, maar ek het geleer, smile en hou oog kontak. Flirt met jou oë. Daarna het hy nie veel oortuiging nodig nie. En as ek iets wil he, dan vra ek reguit. Hahaha!
gevaaalik.com: What is grossest habit you have?
Juicy Jemma: Swearing. Everyone does it, but I use really ugly words and it’s not very ladylike. I’m working on it.
gevaaalik.com: Het jy al ooit sex gehad in ‘n kar?
Juicy Jemma: Hahahaha jip! Ek lag, want elkeen het ‘n snaakse storie… wat ek sal hou vir ‘n ander keer. My pa lees die kak.
gevaaalik.com: Vertel ons die storie van die keer wat jy nog die dronkste ooit was…
Juicy Jemma: Dit was op my suster se party. Ons was by ‘n plek wat jou op ‘n ‘wall of fame’ sit as jy 6 Stroh Rums drink. Wel, ek het net 5 gehaal en ek was vir 2 dae lank dik dronk. Needless to say, ek het nie die ‘wall of fame’ gehaal nie en net ‘n hangover from hell gehad om vir dit als te wys! NOOIT weer sit ek my lippe naby daai nie.
gevaaalik.com: Wat doen jy om jouself sexy te laat voel?
Juicy Jemma: As ek ‘n pedicure gehad het en dra nuwe skoene sommer daarby, dan voel ek soos ‘n nuwe mens! Sexy onderklere help ook, natuurlik!
gevaaalik.com: Have you ever hooked up with someone way less attractive than you? If so why?
Juicy Jemma: Many times! To me, it really isn’t about looks. I’m not superficial at all. I just need to be nr 1 with someone and he must make me laugh! So if I hook up with someone less attractive, it’s because we had some sort of connection and chemistry.
gevaaalik.com: Have you ever recieved or given a wedgie?
Juicy Jemma: Given mostly, but yes, received it a few times unexpectedly.
gevaaalik.com: Is daar enige sexual goed wat jy glad nie geniet om te doen nie of nooit eers sal wil probeer nie?
Juicy Jemma: Anal. Vergeet daarvan! Dis eintlik af, jammer!
gevaaalik.com: Breast implants, are you for or against it?
Juicy Jemma: I think it’s great! If a girl is unhappy with her breast, then fix it! Why not? I know so many people who have either had their boobs made bigger or smaller, and I could see how it just changed their whole attitude and confidence. I’ve had mine done and I’ll never look back! Best gift someone has EVER bought me.
gevaaalik.com: Hoekom hou meisies so baie van perd ry? As ek op my hande en kniee rondloop sal jy my ook ry soos ‘n perd?
Juicy Jemma: Hahaha ek self is nie baie goed met perd ry nie, maar ek love dit. Dis ‘n fun sport en ‘n adrenaline rush, want jy weet nooit wat die perd kan maak nie. Jy’t nie rerig beheer nie. En ook, dis flippen goeie ass oefeninge!! Eintlik die hoof rede hoekom ek dit wil doen.
gevaaalik.com: Besides model or actress, waht is one job you would like to do?
Juicy Jemma: If money wasn’t an option? I’d love to work with animals. A charity work, for sure! Otherwise, I’d love to have been a professional dancer. Hip hop or salsa.
gevaaalik.com: What is your take on tattoos? Sexy? On guys? On girls like Kat von D?
Juicy Jemma: As long as it’s done tastefully or in moderation, then go for it! Some people tattoo their entire body, even their face and that’s just not cool. Unless you like the weird looks you get from people. Then again, it is a personal choice. You must do it for yourself because you’re stuck with it forever.
gevaaalik.com: Ever been rejected when you went in to kiss someone?
Juicy Jemma: Not many times, because I won’t just go up to someone and kiss, but yes, I’ve been rejected! Hahaha! Who hasn’t? I’ve learnt to say ‘your loss’ and just walk away. Hahaha!
gevaaalik.com: As ek en jy ‘n Saterdag saam gaan spandeur, lekker rustig by die huis, wat gaan ons maak? Ek is ‘n ou FYI.
Juicy Jemma: Ek is nie rerig ‘n huis hen nie, maar hopelik het jy ‘n swembad en dan steek ons ‘n vuur aan. Nooi vriende oor en speel drinking games. Ai jammer, als moet ook altyd met drank eindig! Anders movies op die bank?

You may also like...

2 Responses

  1. Henre says:

    o my jissis sy is pragtig! Wil sy nie vir julle ‘n nude of at least semi-nude shoot doen nie? Afterall, flaunt it while you’ve got it Yolandi!

  2. Stix says:

    Goeie nuus is dat sy sopas 5 kak hot foto’s gestuur het van haar shoot die naweek. Die foto’s is exclusive aan gevaaalik.com. Die slegte nuus is sy is nie nude nie. Maar sy het wel ‘n bikini aan in die foto’s en in sommige van die foto’s is sy topless. Jy sal die foto’s binnekort in ‘n interview sien wat sy met ons gevoer het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *