Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Grootste Great White al gevang op kamera?

As jy nie geweet het nie, Great White Sharks raak groot. Ons weet nie presies hoe groot nie, want die see is ‘n groot plek. Die algemeen aanvaarde size wat hulle kan bereik is so net verby ses meter. Ses meter klink dalk nie na veel nie, maar dit is twee verdieppings, meer as drie keer die lengte van meeste mense.

Biggest Great White Shark

So ruk terug het daar ‘n video verskyn op die internet van ‘n reusagtige Great White. Presies hoe groot kan ek jou nie sê nie, maar hy lyk groot genoeg om enige mens met gemak te kan heel insluk. Ongelukkig vat meeste haaie eers ‘n proefhappie voor hulle jou probeer insluk.

Hoe groot raai jy is die haai? Nie so groot soos wat Discovery die Megalodon laat lyk het in daardie TV program vol leuns nie, maar groot genoeg dat ek nie sal wil in die water wees waar daardie haai naby is nie.

You may also like...

2 Responses

  1. Jp says:

    Dit is foken mooi daar is seker so 3 videos van mense wat se dis die grootste haai ooit. Maar die dame is moer groot en swanger. en dan nog kak sexy ook

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Jp: Yes, daar is ‘n paar sulke videos daar buite. Die een was maar net een wat ek oor die naweek ontdek het, to besluit ek om dit met die gevaaalik.com savages te deel. Sy lyk vir my ook lekker preggers.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *