Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies my bra

Party mense hou nie daarvan asjy die woord bra gebruik om te verwys na ‘n vriend of ‘n mens nie. Daardie mense is gewoonlik vol kak en sê kak soos “More vriendin” eerder as om die vriendin se naam te gebruik. Dit is natuurlik omdat daardie persoon te veel 7de Laan kyk.

Genoeg van daardie snert. Hier is Stoute Boudjies. Gaan klap asseblief die follow button op @gevaaalikdotcom op Instagram. Sodat die follower nommer daar nader kan wees aan hoe dinge lyk opdie Facebook page en op Twitter.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

Dit is so te sê somer so jy gaan nuwe t-hemde kort. Kry sommer vir jou ‘n GVLK hempie op komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *