Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Breek die Maandag-ys met Random Gevaaalikhede

Hoelyk dit sover met jou Maandag? Aan die kant gaan ding maar op en af. Baie soos my gemoeds toestand na 12 dae van nigter wees. Geen dop, geen boom en geen liefde vir myself. Dit is wel goed om bietjie selfbeheersing te beoefen so elke nou en dan. Dankie vir die van julle wat gevaaalik.com (of vir my) gaan volg het op Instagram ook. Die nommers lyk al beter, maar dit is nog nie naby die Facebook of Twitter nommers nie. Gaan klap asseblief daardie follow button.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Onthou om so paar van die advertensies te klink hier onder en dan help jy om gevaaalik.com aan die gang te hou. Luuks, en baie dankie.

Loading…

 

Die top verkoper van die GVLK hemde is die een hier onder. Die perfekte hemp vir nou dat die somer begin. Kry joune op komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *