Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stem vir gevaaalik.com

Die SA Blog Awards se publieke stemfase het aangebreek. Nou moet al julle gevaaalike lesers ons asseblief help deur vir ons te stem. Dit is maklik: click net op die moerse groot prentjie hier onder met die rooi “Vote”-knoppie op. Sit jou email adres in (moenie worry nie, hulle gaan jou nie dan begin klap met viagra spam nie, dis net om seker te maak jy is ‘n mens en nie ‘n robot wat probeer kroek nie), tik die verification code in en gaan check jou email. Maak daardie email (wat se subject “Vote Confirmation” is) oop en click op die “Vote Confirmation Link”. Dit is dit. Ek sweer dit klink na baie meer moeite as wat dit is.

SA Blog Awards Badge

Ons is op vir “Best Entertainment / Lifestyle Blog” en “Best Music Blog”. Onthou, jy kan net een keer stem met jou email adres. As jy dan later vir ‘n ander blog gaan stem override jy jou vote vir ons, so moet dit asseblief nie doen nie. Deel ook asseblief die link na die post orals op jou Facebook en Twitter. Help ons uit.

Thanks by voorbaat,
Die gevaaalik.com crew.

You may also like...

1 Response

  1. November 1, 2011

    […] voor jy dit kyk: Het jy al vir gevaaalik.com gaan stem in die SA Blog Awards […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *