Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jou Maandae kan sekerlik nie kakker wees as die ou sin nie!

Middag aan al die blare wat Maandae haat.

Check hierdie berig, kyk as ek ooit by so plek werk skiet ek liewers myself voor ek by my eie tafel dood te gaan. Shame, dit klink asof die arme bra kak hard gewerk het en net mooi fokkol acknowledgement daarvoor gekry het nie. Groet die mense die ou nie? Het niemand ooit vir hom gevra of hul vir hom koffie kan maak nie? Het niemand hom ooit genooi vir n dop na werk nie? Nee fok…dis belaglik. Nie eers sy familie het agter gekom hys dood nie…sad but true. Ek kan jou belowe die  korporatiewe duiwels kry nou uit hul trille uit lekker!

As jy ooit gedink het jou Maandae is kak, dink weer. Die arme bra het baie erger as jy deur geloop!


Groete

Posduif

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *