Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sakke vol Random Gevaaalikhede

Ek hou aan om die Random Gevaaalikhede te post en julle hou aan om foto’s in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Dit is amper asof dit ‘n team effort is. ‘n Ruggie krap vir ‘n ruggie krap. Nog ‘n manie hier jy my ruggie kan krap is deur gevaaalikdotcom te follow op Instagram. Die adverteerders hou aan vra hoekom is die Instagram following so laag in vergelyking met Facebook of Twitter. Elke follow help.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Official GVLK hemde beskikbaar net by komedie.co.za.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *