Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

RSA politiek: Wat n fokkop!


Hos ma se malles, vanoggend se post is ietwat meer ernstig as van ons ander prag-stukke. My inspirasie is bekom toe ek deur die naweek se leesstog geblaai het, onder andere die Rapport en die FINweek tydskrif. Kom ek begin sommer die post met die narre se quotes wat my so omgekrap het:

”South Africa’s wealth must be taken from out of the hands of the white male minority”   Irwin Jim (General Secretary of Numsa )

”Die ekonomie moet lyk soos die parlement. Dit kan nie in die hande van witmans bly nie” Julius Malema (ANC-jeugleier)

 My goeie fok, as dit nie rasisme is nie is Joost nie n hoernaaier nie. Ek het n paar vrae aan hierdie sirkus narre:

1. Het die min wittes wat nog ryk is die “wealth” gesteel?
2. Het hulle dit bekom deur korrupte maniere?
3. Is die “wealth” verniet uitgedeel en die wit ouens het net heel toevallig voor gestaan?

Dit is hoogs waarskynlik dat elke antwoord op daai vrag “NEE” sal wees, die waarheid en realiteit is dat die ouens wat wel ryk is FOKKEN hard daarvoor gewerk het. Nou hoekom wil jy (wat nie houtwek kan deurkom nie) dit van ons af wegneem? Jy wat nie eers jou fokken belasting betaal nie! Hoe kan jy n man se hardverdiende brood en botter net sommer wil vat omdat hy wit is. Ek ken n sekere soort spesie wat so werk…die dier spesie maar gelukkig vir ons het evolusie ons daarvan bevry so my liewe Julius en my liewe Irwin…START FUCKING ACTING LIKE HOMOSAPIENS.

Ons pragtige land vier sy demokrasie nou vir 17 jaar maar dis asof daar nou meer “apartheid” en “racism” geskree word. Ek wil julle net in kennis stel dat Suid-Africa se ster bowler en beste swart krieket speler die naweek sy laaste game gespeel het. (sit asb self 2 en 2 bymekaar).

Ek het heel toevallig ook raakgelees dat ons onderwysdepartment sommiges se punte aangepas het, hulle wil egter geen detail van die aanpassings bekend maak nie. Nou verduidelik asb vir my hoe n spul onopgevoedes die meerderheid van die land se “wealth” wil he? Is velkleur dan genoeg om “wealth” te verdien? Gaan ons jong demokrasie dan van harde werk en equality vergeet? Ek ken n word wat die situasie baie goed opsom, reverse racism!

Die ANC is meer as welkom om die land se “wealth” te herversprei maar doen dit dan op n eerlike, regverdige en menslike manier. (Ongelukkig sal geen ANC parlementslid een van daai 3 woorde verstaan nie aangesien dit nie in hulle woordeskat voorkom nie). Wag, hiers n beter idée, vergeet van die woord “versprei” en laat diegene wat goed genoeg is dit “verdien”.

Volgens my het ons land se leiers baie groter dinge om oor te bekommer as om mense se geld te steel en om rasistiese opmerkings te maak. Ek lys n paar:

1.Beraam solank n plan teen die voedselinflasie wat gaan inskop wanneer die rand/dollar verswak, SA is in vir n baie groot verassing sodra dit gebeur en glo my, dit gaan gebeur.

2. Skoon water, ek hoef sekerlik nie hier oor uit te brei nie.

3.Eskom se coal reserves. Brian Dames uitvoerende hoof van Eskom het verlede week gese dat 2011 en 2012 die moeilikste tydperk vir Eskom se energie voorsiening sal wees. Dis seker omdat Eskom R150/T betaal teenoor die uitvoerprys van $140, dis min of meer 7 keer meer.

4.Ons onderwys, n leerling hoef net 40% in drie vakke te behaal, 30% in nog drie vakke en een vak druip om matriek te slaag. Ek ken sommige african grey pappegaaie wat slimmer as dit.

….ag fok die lys gaan nooit ophou nie so kom ek sluit maar die post af.

Los asb die petty kak uit en fokus op die nasie as n geheel, ons is almal burgers van hierdie land en ons elkeen het dieslefde reg op regverdigheid en gelyksaamheid net solank die persoon dit verdien. Om te se jy wil iemand se “wealth” vat maak jou n fokken groot jaloerse dief !

You may also like...

1 Response

  1. Cyril says:

    Wat ek wil weet is hoe het so baie swartes so vinnig ryk geword na 94… En nou wil hulle die heat van hulle af he en deur alweer die fokus op die blankes te skuif. Kyk net al die kak met die Guptas en Zumas, Ncuntla ens,moerse komissies wat dit ondersoek maar die waarheid sal nooit uitkom nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *