Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Moet nie met die laaitie kak soek nie!

Ek op die interwebs rond gesurf en op die kwaai mannetjie afgekom. Ek wil dit met duidelik maak dat ons nie die ou try mok nie maar dat ons sy video gepost het omrede hy so befokte humor sin het. Gaan search die bra op youtube en kyk na sy ander videos, die blaar is niks kort van ‘n legend nie. Check hoe kak hy die mense “home boy” style uit !!!

You may also like...

1 Response

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *