Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nuwe spray maak jou onmiddelik dronk

‘n Frans – Amerikaanse professor het n nuwe alkohol sproei ontwikkel wat die gebruiker blykbaar onmiddelik dronk maak. Die sproei is ‘n uitvindsel deur  David Edwards, n navorser by WA|HH Quantum Sensations. Die bra is blykbaar die spray koning, en het al verskeie geure in ‘n sproeibottel onwikkel. Koffie en chocolate is twee van sy beste verkopers. Gebruikers kry die smaaksensasie sonder om hul lippe aan die ongesonde produkte te sit. Eintlik is ek net opgewonde oor die alcohol spray so kom ek vertel julle meer daarvan.

Elke dosis bevat 0.075ml alc en die effek is blykbaar onmiddelik, enigste nadeel is dat die sensasie net so vinnig verdwyn. Dit sal die gemiddelde persoon ‘n 1000 sprays neem om dieselfde vlak alcohol as een bier in hul sisteem te kry. Die spray klink vir my baie dieselfde as poppers, net baie duurder aangesien dit vir $26 gaan verkoop. Daar is bewys dat jy steeds negatief sal toets op ‘n “breathalyzer” al is jy onder die invloed van die spray. Die produk klink vir my meer na ‘n speelding as enigiets anders maar ek sal dit definitief wil probeer.

You may also like...

4 Responses

  1. Vier Soorte Aartappels says:

    Daai dude lyk soos ‘n boem version van Leonard uit ‘The Big Bang Theory’.

  2. Posduif says:

    hahahahahaha on the dot

  3. Uhm says:

    Dit maak MOS sin, die hele idee van “alkohol gebruik’ is die sosiaal verkeer wat daarmee saam gaan. Geen persoon wat eintlik vriende het sal belangstel in die snert of die storie nie. Niemand gee om nie. Dis n belaglike konsep en n plein kak brokkie informasie van niks!

  4. Posduif says:

    Dagdronk…kom ons raak n bietjie dagdronk.
    Dis amper soos n dagdroom, kom ons raak net fokken dronk.
    Want ek voel ek verdien dit, ek werk my fokken poes af.
    Kom ons raak n bietjie dronk in die dag en ons hou n partytjie in die son.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *