Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Reeks-Random Gevaaalikhede

Dankie aan die wat aanhou om Random Gevaaalikhede te stuur na my toe via Whatsapp (0788452709). Dit laat my lekker lag en dit laat ook ander wat gevaaalik.com besoek lag. Dit is cool dat ons mekaar kan laat lag. Onthou om seker te maak jy kry die gevaaalik.com nuusbrief, want dan kry jy nie nuus reg van die perd se bek (ek skryf die email self) oor alles gevaaalik.com.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

#Afrikaans #AfrikaansMemes

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *