Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vakansie style

Dit is official. As jy nou nog nie op vakansie is nie, dan gaan jy tien teen een glad nie op vakansie nie. Dit is ok, dit gebeur. Ja dit suck, maar wat kan jy nou maak? Niemand luister na grensers nie. Die is dan ook die Random Gevaaalikhede wat gebou is net vir jou, die drolo wat nog op kantoor sit. Dinge mag dalk bietjie stiller raak op gevaaalik.com oor die komende week of twee. Moet nie kommer nie, dit is maar net oor ons ook so dag of wat af kort elke nou en dan. Dinge sal in die nuwe jaar weer terug na normaal gaan.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

RandomGevaaalikhede09

RandomGevaaalikhede10

RandomGevaaalikhede12

RandomGevaaalikhede08

RandomGevaaalikhede07

RandomGevaaalikhede06

RandomGevaaalikhede05

RandomGevaaalikhede04

RandomGevaaalikhede03

RandomGevaaalikhede02 RandomGevaaalikhede01

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *