Office Drama – Sandwich held for ransom

‘n Kantoor is ‘n vreemde plek. Jy kan nie jouself wees nie. In sommige gevalle word jy forseer om met mense in aanraaking te wees wat jy onder normale omstandighede heeltemal sal vermy. Dick jokes is off limits, wat Sannie van HR soek nou al ‘n rede om jou, jou laaste warning te gee vir weke en ‘n sexual harassment saak sal perfek wees. Jy moet ook in baie kantore op ‘n spesifieke manier aantrek; suit en tie of fokof. Dit is belaglik.

Elke nou en dan loop jy ‘n office prankster raak. Ek praat nie van daardie doos is jou kantoor wat dink hy is snaaks nie, jy weet, die doos wat vir sy eie grappies lag. Nee, ek praat van die ou wat regtig snaaks is, sonder dat hy probeer snaaks wees. Hulle hou ook gewoonlik nie baie lank nie, danksy Sannie in HR. Hier onder is ‘n geval van ‘n office prankster wat briljant is.

Click maar net op die foto as jy ‘n groter weergawe wil sien. Dankie aan Philip Lourens wat die een vir my gestuur het.

Office Drama sandwitch held for ransom 1

Office Drama sandwitch held for ransom 2

Office Drama sandwitch held for ransom 3

Office Drama sandwitch held for ransom 4

Office Drama sandwitch held for ransom 5

Office Drama sandwitch held for ransom 6

Office Drama sandwitch held for ransom 7

Office Drama sandwitch held for ransom 8

Office Drama sandwitch held for ransom 9

Office Drama sandwitch held for ransom 10

Office Drama sandwitch held for ransom 11

Office Drama sandwitch held for ransom 12

Office Drama sandwitch held for ransom 13

Office Drama sandwitch held for ransom 14

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *