Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vat dit rustig Random Gevaaalikhede

Middag. Hoe gaan dit met jou? Mooi man, ek is bly om dit te hoor, behalwe as jou antwoord was dat dit kak gaan. Dan is ek jammer. Ek voel jou pyn. Ek hoop die Random Gevaaalikhede help om jou bietjie beter te laat voel.

Ek wil ook jammer sê as jy die Kakkeranda FM advertensie sien daar regs op die site. Ek werk daaraan om die ding te laat verdwyn, want dit sit duidelik nie reg met waarvoor ons staan nie. Ek het juis vanoggend so paar PKs via e-mail uigedeel oor die advertensie. As jy hulle die pyn wil laat voel, laat hulle betaal en click daai advertensie fucked-up. Ek hoop teen die tyd wat jy die lees is daar ‘n ander advertensie daar.

Gepraat van advertensie, julle sal sien daar is meer sponsored posts deesdae op gevaaalik.com. Hey, ons moet die rekeninge betaal. Ek wik en weeg om my werk te verlaat en gevaaalik.com voltyds te bedryf. Dit sal beter wees vir gevaaalik.com en ook vir julle. So dankie dat julle die sponsored posts verdra. Dankie dat julle ook luister na my rambelings.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20150316

Random Gevaaalikhede 20150316 (11)

Random Gevaaalikhede 20150316 (10)

Random Gevaaalikhede 20150316 (9)

Random Gevaaalikhede 20150316 (8)

Random Gevaaalikhede 20150316 (7)

Random Gevaaalikhede 20150316 (6)

Random Gevaaalikhede 20150316 (5)

Random Gevaaalikhede 20150316 (4)

Random Gevaaalikhede 20150316 (3)

Hey, kyk, dit is Jennifer Lawrence!

Random Gevaaalikhede 20150316 (2)

Highlanders Mascot gives the finger Random Gevaaalikhede 20150316

Dankie aan Anton vir die een. Dit is blykbaar die Highlanders se mascot wat wys wat hy gedink het van ‘n Warathas drie in die naweek se Super Rugby.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *