Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

John Vlismas Is/In 40

John Vlismas vier die jaar sy 40ste verjaarsdag en hy doen dit op die manier wat hy die meeste geniet: deur vuil te praat en mense te laat lag. ‘40‘ is Vlismas se nuutste one man preformance en dit gebeur die 14 en 15 Junie by die Lyric Theater. Oor 40 jaar oud word het hy die volgende te sê gehad:

I’ve always wondered what it would be like to hit 40 – I must say, I’m almost there, and I’m still chewing my own food, I get wood on demand, I don’t get out of breath when I use stairs, and Steve Hofmeyr still hates me, so the signs are that everything is as it should be…

John Vlismas is in 40

Ja, John Vlismas en Steve Hofmeyr is nie chommies nie. Sien, ek is nie die enigste ou wat die Afrikaans-pop mense afpis nie. Onderwerpe wat bespreek word in sy nuwe show sluit alles in van renosters, mense in rolstoele, die ongeletterde mense onder ons, ryk mense, toeriste, rugby fans tot mense wat staak.

Jy kan nou jou kaartjies koop deur die useless poeste bekend as Computicket. Jy kan ook na die vir John Vlismas op Facebook en Twitter vind. Sien julle daar.

You may also like...

3 Responses

  1. pisgesig says:

    Die ou was altyd baie funny, maar ek dink hy try deesdae te hard. Dit gebeur met comedians – soos hulle traction verloor, so word hulle meer controversial, en so gaan dit aan todat hulle verdwyn. Kyk maar net na ons vriend Casper.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Ek stem dat comedian se style verander soos hulle ouer word. Party van hulle raak meer bitter en kwaad, en in sommige gevalle werk dit. Kyk byvoorbeeld na Sam Kinison. Ek dink dit is net normaal as om mens te evolve. Ek like nogsteeds vir Vlismas juis omdat hy nog altyd ‘n angry comedian was. Dit is ‘n styl wat ek geniet. Ja Casper het ook nou sy styl verander. Ek dink dit mag dalk ook wees omdat hulle net begin om nie ‘n fok te voel nie en te doen wat hulle wil.

  3. pisgesig says:

    @Stix
    True, true. Ek is miskien biased hier, angry nie my favourite styl nie. Billy Connolly is meer my smaak – super sarkasties en droog

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *