Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Puscifer – The Undertaker (Renholder Mix)

Maynard James Keenan Puscifer

Maynard James Keenan, voor van sy druiwe. Hy spandeer meeste van sy tyd nou aan wyn maak

Puscifer (uitspraak: poesiefer) is Mynard James Keenan se side project waar hy die enigste konstante lid van die band is. Amper so iets soos Trent Reznor met Nine Inch Nails. “The Undertaker” het ek die eerste keer gehoor op ‘n Underworld soundtrack. My broer is nog altyd baie into movie soundtracks.

Dit is nog voor dat ek besef het wie Maynanrd James Keenan was en dat hy hierdie ander band gehad het met die naam Tool. Puscifer gaan nie vir almal wees nie. Moet ook nie vir ‘n oomblik dink omdat jy ‘n fan is van Tool en A Perfect Circle gaan jy dadelik aanklank vind by Puscifer nie. Dit is soms baie weird, maar dit is awesome.

You may also like...

2 Responses

  1. Zef$teph says:

    Hi Stix.
    Ek wil net se dankie dat jy altyd amazing bands feature op die website. Amper elke keer wat op die site is is daar iets oor een van die most legendary bands of artists ooit. Wil net se dankie dat jy so friggin awesome site het vir ons om na te kyk! Ek love nog altyd vir James Mynard Keenan en dink hy is ‘n musical genius. Genuinely dankie!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Zef$teph: Plesier. Ek sou graag meer musiek wou doen, moontlik in die toekoms sal daar meer tyd en spasie wees vir dit. Bly jy like die site. Jy kan help deur al jou vriende te vertel van gevaaalik.com en aan te hou die site besoek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *