Vrydag Bederf op ‘n Saterdag
Soos meeste ander mense het ek gister gevat om so min moontlik te doen. Ongelukkig het dit gelei daartoe dat die Vrydag Bederf ook nie gister verskyn het nie. Die goeie nuus is dat jy nogsteeds die Vrydag Bederf gaan kry, al is dit ‘n dag laat.
As jy die week se Stoute Boudjies gemis het, moet jy nou gaan kyk. Yolandi Malherbe het ‘n draai kom maak en vir ons twee foto’s gebring.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Classic