Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ons bied aan: Berill von Amburg!

Fokkit, hier het ons ‘n tante gekry wat die heel beste tik tot haar beskikking het. Enter Berril von Amburg, ‘n Suid Afrikaanse cunt-ry sangeres uit die boonste rakke. Heel bo waar mens nie kan bykom nie.
Blykbaar feature sy op ‘n kakhuis vol Afrikaanse CD’s waarvan niemand nog ooit gehoor het nie. Maar nou maak ons aan u bekend, die rouste talent wat ons reënboognasie kan bied… (drumroll)

http://youtu.be/oSJNTM18-bA

You may also like...

2 Responses

  1. Martie Steyn says:

    Dis scary….Weet nie of ek moet huil of nie…

  2. Amanda W says:

    LMAO *kots*

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *