Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nuwe maand se Vrydag Bederf

Dit is nie meer Augustus nie, en dus kon ek gister lekker van my nigterheids-wa af moer. Ek was die naweek buite die bereik van die internet, en as sulks was daar ook nie ‘n Vrydag Bederf nie. Gelukkig vir jou kan ek doen wat ek wil, en sommer die Vrydag Bederf vir jou drop op ‘n Maandag ook. In ander nuus, dankie vir almal wat gevaaalikdotcom op Instagram begin follow het. Dit help moerse baie dat ek die site meer indrukwekkend kan laat lyk vir adverteerders.

Geniet die laasweek se Vrydag Bederf.

20% van die kaartjies het al verkoop. Jy kan jou kaartjies vir ‘Laaste Lag’ sommer hier kry by iTickets.

Klik die advertensie hier onder en jy kan sommer gratis aflewering van jou sade kry. Sien dit as my geskenk vir jou.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *