Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lamb Of God – Vigil

“Vigil” is ‘n song wat oorspronklik verskyn het op Lamb of God se 2003 As the Palaces Burn album. Vir die album se 10 jaar anniversary het Lamb of God besluit om die album te remaster en remix soos wat hulle dit oorspronkilik wou gehad het. Josh Wilbur wat Lamb of God se Wrath en Resolution albums produce het, het die producer seat gevat vir die reworking van As the Palaces Burn.

Lamb of God Vigil video

Die video van “Vigil” is ge-directed deur Don Argott en ge-edited deur Demian Fenton. Die twee is dieselfde span wat verantwoordelik is vir die die upcoming feature film As the Palaces Burn. Die film gaan oor die invloed wat musiek, veral metal, op verskye mense se lewens het. Jy kan die trailer hier check. Ek kan nie wag om Lamb of God in Suid-Afrika te sien nie! Check die awesome video en die awesome song!

You may also like...

1 Response

  1. Matthys says:

    Dit bliksem kliphard! Kan nie wag vir die show nie, gan befok wees!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *