Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gevaaalik.com leer jou dans!

Right, ons almal weet dat daar niks lekkerder is om te dans as jy poesdronk is nie. Meeste van die tyd kont jy jou naam met ‘n plank maar hey…wie worry! Jy voel anyway kak gevaaalik terwyl jy daai teels smelt.

Ek stel voor… die een en enigste, die dansikoon van soul music, die baas van die dansbaan…James Brown!
Nou kyk, die bra het al baie kak aangejaag, van gesuip optree tot jarre se dwelm misbruik, die bra het al alles gedoen wat ‘n rockstar moontlik kan doen! Hys deesdae effens meer fucked up as wat mens verwag maar sy dansmoves praat nog met ‘n diepstem op spogbane soos  Droppas, Pressleys en natuurlik Stables (Zefste fokken plek ooit).

Nou ek het dit goed gedink om julle brasse nog ‘n paar gevaaalike moves te wys, moves wat jy moet uit try as jy gesuip is, moves wat die mense om jou gaan laat skreelag tot hulle kots, moves wat jou ewige glorie gaan verskaf in plekke soos bv. Droppas! Kyk die clips, oefen die moves en word die danskoning van jou eie dansbaan! Moenie se jy’t nie geweet nie!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *