Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Moan jy nog oor Suid Afrika?

More More al julle gevaaalike mense.

Die einde van die wêreld is waarlik naby, aardbewings, nuclear disasters en die Leeus wat ‘n Super 15 game wen!

Ok vlou joke ek weet maar ek moes hom erens inwerk. Fokkit, wat gaan aan met hierdie liefdevolle aardbol van ons? Lyk my hyt nou genoeg van die mensspesie se kak gehad! Dalk is dit sy siek manier van revenge neem vir al die walvis/dolfyn slagtings wat die afgelope jare plaas gevind het, dalk is dit die uitkoms van ons onophoudelike gejaag na materialistiese rykdom en die nasmaak van global warming. Wie weet?

Al wat ek weet is dat, jy as Suid Afrikaner moet ophou fokken moan! Ja jy’t reg gehoor. Dis een van ons gunsteling tydbedryf metodes, fokken sad eintlik! Ja sure ons sit met baie kak, die crime raak erger en erger, werkloosheid styg deur die dak, korrupsie is ons ministers se beste talent en service delivery bestaan nie. Soos ek altyd sê, kom ons kyk liewers na die blink kant, ons het ‘n lekker klimaat, kak lekker mense, doos mooi meisies, mooi kuslyn ens ens ens ens.

Hier is ‘n klein opsommingtjie van die kak wat die afgelope jaar rondom ons aardbol gebeur het:

1. Jarre fokken aardbewing in Chile
2. Mud slides in Brazil
3. Vuur en vloed in Australie
4. Mal sneeu in Skotland
5. Ysland se volcano (ek gaan nie daai naam probeer spel nie)
6. Japan se aarbewing en Tsunami
7. USA oil spill

ens. ens.

Ten minste kan ons nog iets doen aan misdaad, hierdie mense het geen manier om hierdie kak te keer nie. Daars ‘n klomp doemsprekers wat meen die wêreld is aan sy einde, so drasties sal ek nou nie raak nie maar dank vader ek sit in S.A. Indien daar enige sulke kak gaan gebeur dink ek ons is taamlik veilig!

Posduif

You may also like...

1 Response

  1. Pistol aka Paal Piel says:

    Goed gesê Duif! Ek het al oorseë gebly en kom ek se jou:” Dis kak”. Zuid Afrika is my land, die fokken befokste land in die wêreld.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *