Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Mike Tyson Knockout Highlights

Mike Tyson

Mike Tyson is volgens my die beste bokser wat daar ooit was en al is ek seker daar gaan mense wees wat stry, gee ek nie om nie. Jou gestry gaan op dowe ore val. Een van die belangrike goed van boks is dat jy jou hande op hou, maar teen Mike Tyson het dit jou nie gehelp nie want hy slaan deur jou hande. Of as hy nie lus is vir sukkel nie slaan hy net jou lyf moer hard (check die video by 03:24). Mike Tyson was ‘n meester bokser en veral sy spoed saam met sy krag het gesorg dat hy meeste van sy teenstaanders vinnig kon kry tot op hulle gatte.

Hier is ‘n lekker video van baie van Mike Tyson se knockouts.

You may also like...

4 Responses

  1. Zapatista says:

    Tyson het nie geboks nie, hy het gepoes!!! Jy het sopas my Donderdag gemaak!!!

  2. Piel says:

    Awesome video! Dankie, ek stem saam hy was die beste! Fok slefs in slow-mow is daai houe so vinnig jy kan dit amper nie sien nie! Legend!

  3. PK says:

    Tyson was yster. Die fokken Bruce Lee van boxing. In slow-mo is dit nogsteeds moelik om van daai shots te sien. Al was ek hoe dronk dink ek nie ek sou ‘hou vir hou’ saam met die ou gespeel het nie. LEGEND, enough said!

  1. October 21, 2013

    […] lag altyd as mense die game begins speel van: "Wie sal wen in 'n fight tussen Mike Tyson en Bruce Lee". Daar is eerlikwaar geen manier om te weet nie. My kop sê vir my dat Mike Tyson met […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *