5G is sleg vir jou brein, so kry Random Gevaaalikhede

Jy die nuutste gehoor, 5G (die internet, nie die 5G wat jy rook in ‘n moer groot joint nie) is nie net sleg vir jou nie, dit veroorsaak Covid-19. Jip, dit is so onnosel dat iemand dit nie eers kan opmaak nie. Baie soos flat earth, anti-vaxxers en Agenda 21 is dit te laat vir enige mens wat glo dat 5G sleg is vir jou. Ek het nuus vir jou as jy glo 5G is sleg vir jou: Jou brein is klaar moer toe, 5G kan nie iets breek wat klaar fucked is nie.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *