Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Luca Stricagnoli – Thunderstruck (AC/DC)

Luca Stricagnoli - Thunderstruck

Luca Stricagnoli is 24 en hy speel reeds beter guitar as wat ek ooit sal. Hier onder doen hy ‘n cover van AC/DC se hit, “Thunderstruck” op ‘n acoustic guitar. Hy toer tans in die UK en is ver van famous, maar hierdie video het viral gegaan oor die laaste paar dae.

Loer na die video en laat weet my wat jy daarvan dink op ons sunReddit, /r/gevaaalikdotcom.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *