Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Have a break, have Random Gevaaalikhede

Voor jy die week kots (lees maar as troll) op iets wat iemand gemaak het, vra jouself wat jy al gemaak het die week. Al is dit so eenvoudig soos ‘n meme, darem het jy iets gedoen. As jy net daar sit en kots van jou toring af, dan kom jy voor soos ‘n hartseer en baie suur poesbek. As jy nie van iets hou nie, vermy dit eerder as wat jy gal braak oor hoe baie jy nie daarvan hou nie. Want as jy niks van jou eie doen nie, dan kom dit voor of jy eerder die passer sal wees al om die een wat jy probeer afbreek se gatjie. Jy laat dit meer lyk of jy eintlik verlief is op dit wat jy kamstig “haat”. Al wat jy eintlik haat, is jouself en jou hartseer fokken patetiese lewe. Want jy het niks beter om te doen as gal braak nie.

Jack Black sê dit nogal goed in Tenacious D se skit “Inward Singing“: “AHH shut up! It is non stop and the other thing is that when I’m fucking singing in it sounds even BETTER than when I’m singing out! Shut up! Fuck you! You fuckin dick! Always ney saying everything I create! You piece of shit, you create something like inward singing! You fucking shit. You fucking sit in your tower… and fucking nap… what’s funny? You fucking bitch! Fuckin, fuck you, fucking… cockass!”

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20150209

Random Gevaaalikhede 20150209

Random Gevaaalikhede 20150209 (10)

Random Gevaaalikhede 20150209 (9)

Random Gevaaalikhede 20150209 (8)

Random Gevaaalikhede 20150209 (7)

Random Gevaaalikhede 20150209 (6)

Random Gevaaalikhede 20150209 (5)

Random Gevaaalikhede 20150209 (4)

Random Gevaaalikhede 20150209 (3)

Random Gevaaalikhede 20150209 (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *