Tagged: Linkin Park

Linkin Park – Guilty all the same 6

Linkin Park – Guilty all the same

Linkin Park, seriously, stop net. Regtig, julle doen julself geen gunsies deur aan te hou musiek maak nie. Die nuwe single se naam is “Guilty all the same” en Linkin Park is guilty daaraan...

Linkin Park kom na Suid-Afrika 1

Linkin Park kom na Suid-Afrika

Linkin Park gaan in November ‘n draai kom maak in Suid-Afrika. So as jy 7 November in Johannesburg kan wees of 10 November in Kaapstad kan wees dan kan jy gerus sommer vir Linkin...