Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jou klas van Random Gevaaalikhede

Elke week kry ons net meer en meer Random Gevaaalikhede submissions van julle af. Dit is awesome. Nie net laat dit my lekker lag nie, maar dit maak dit baie makliker om die res van julle te laat lag met die Random Gevaaalikhede. Snaaks hoe ons almal kan lag vir dieselfde goed. Hier en daar is daar altyd ‘n drol in die drinkwater waar die grap regoor sy kop vlieg, en dan raak hulle bietjie upset. Dis ok, eerder as cunty raak lag ons dan maar net verder.

As jy ‘n foto vir die Random Gevaaalikhede het, stuur dit gerus na gevaaalikdotcom@gmail.com. Ek vat party keer so paar dae om te reply op emails (daar is baie van die goed wat inkom) maar ek reply gewoonlik aan almal.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160815 (2)

Random Gevaaalikhede 20160815 (3)

Howzit Brah,

Ek is ‘n moerse fan van die site. Attached is twee fotos wat ek geneem het. Een van “spyker se twokkie”, het die bad driving nommer try bel, werk nie en die ander van ‘n vis en chips plek wat jou ‘n fork wil gee. Checkit uit.
Thanks.
Charl

Random Gevaaalikhede 20160815 (4)

Random Gevaaalikhede 20160815 (5)

Random Gevaaalikhede 20160815 (6)

Ons het gedink ons gaan nie ‘n luiperd sien nie, en toe op ons laaste dag in Kruger sien ons nie net ‘n luiperd nie, maar ook leeus. Die storie agter die foto hier onder kan jy hier lees: gevaaaliKruger – Die soek na die luiperd roller-coaster

gevaaaliKruger - Die soek na die luiperd roller-coaster ride

Random Gevaaalikhede 20160815 (7)

Random Gevaaalikhede 20160815 (8)

Random Gevaaalikhede 20160815 (9)

Random Gevaaalikhede 20160815 (10)

Random Gevaaalikhede 20160815 (11)

Click hier vir meer Stoute Boudjies.

Random Gevaaalikhede 20160815 (12)

Random Gevaaalikhede 20160815 (13)

Random Gevaaalikhede 20160815

So elke nou en dan kry ek email van super-fans. Fans wat alles wat ek doen op die internet volg met ‘n vergrootglas en selfs praat oor my persoonlike lewe (die deel wat uitgeblock is), net sodat hulle my kan vertel hoe kak dit is. Ek en Sven het lekker gelag vir die particular lafaard wat sy obsessie met my probeer wegsteek deur email te stuur deur ‘n anonymous remailer. Hey lafaard, ek hoop jou week is befok bra, en dat jy die week beter voel as die week toe jy hierdie vir my gestuur het.

RandomGevaaalikhede 20160815 (2)

Random Gevaaalikhede 20160815

You may also like...

2 Responses

  1. Vannhh says:

    Ek wou raai oor wie daai epos gestuur het, maar toe sien ek die spelling is heeltemal te goed om die usual suspect te wees. Lyk of die twee dieselfde Danville-woordeboek deel though.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Nee, die email kom van dieselfde super-fan wat ek al vir jare het. Hy stuur so elke nou en dan ‘n email net om my te laat weet dat hy steeds belangstel in my en wat ek doen met gevaaalik.com. Hy het nog nooit sy naam gebruik nie, en dus is hy maar gedoop eenvoudig as Lafaard. Ons het ‘n spesiale plekkie in ons harte vir hom. Hy laat ons fokken lekker lag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *