Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Van te veel kom Vrydag Bederf

Laasweek was ek so eager om alles op gevaaalik.com te laat loop so glad soos seep, dat ek per ongeluk sommer twee Random Gevaaalikhede op die site gesit het, in plaas van net een. Daarom het ek toe besluit om maar eerder die Vrydag Bederf van laasweek te hou tot vandag toe. Dinsdag is gewoonlik ‘n stil dag hier op gevaaalik.com, behalwe as jy luister na my podcast wat elke Maandagmiddag land.

In ander nuus, my Instagram kort steeds liefde. Die beste social media platform, maar ek het minder followers daar as op my Facebook en Twitter. Help my uit en klap ‘n follow op my Intagram asb. man.

Geniet die Vrydag Bederf wat perongeluk vandag land.

Luister yster, die tyd om te groei is nou. Ek stel voor jy bestel dadelik by Cape Ape Seeds en dan kry jy gratis aflewering enige plek in die land.

Kry vir jou ‘n GVLK hempie by komedie.co.za. Die enigste plek waar jy ‘n official GVLK hemp kan kry!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *