Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Vrydag Bederf met liefde

Vrydag! Ek weet nie van julle nie, maar ek kort die naweek. “‘n Yskoue bier en ‘n joint in die hand!” soos Jack Parow sê. Lekker naweek aan julle almal. More maak ek weer my pad Johannesburg toe vir my nuwe tattoo. Ek dink ek gaan die een mooi document en miskien ‘n lekker paar posts uit dit maak. Ek doen die regter kant van my ribbes (al het ek na my linker kant gesê ek sal dit nooit weer aan myself doen nie.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20130628

Vrydag Bederf 20130628 (2)

Vrydag Bederf 20130628 (3)

Vrydag Bederf 20130628 (4)

Vrydag Bederf 20130628 (5)

Vrydag Bederf 20130628 (6)

Vrydag Bederf 20130628 (7)

Vrydag Bederf 20130628 (8)

Vrydag Bederf 20130628 (9)

Vrydag Bederf 20130628 (10)

Vrydag Bederf 20130628 (11)

Vrydag Bederf 20130628 (12)

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    #6 because cookie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *