Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jack Parow – Bloubek

Jack is terug en soos gewoonlik voel hy ‘n fok wat jy van hom dink. Jack Parow se nuwe album het die naam Nag van die Lang Pette, nie baie moeilik om die connection daar te maak as jy bietjie brains het nie. Die keer vat Jack dit next level want Nag van die Lang Pette is ‘n double ablum. Twee CDs, een met 11 acoustic songs en een met 12 electric tracks. Op die acoustic helfde van die album sal jy ook skits vind deur die ander ou wat lekker spot met kommin Afrikaners, Radio Raps.

Jack Parow BLOUBEK

Die eerste single vanaf Nag van die Lang Pette is “Boubek” en Jack het die volgende te sê gehad oor die video:

I am heavy excited about this video.  It was a group effort and al my gevaarlike tjommies helped out to make it a success.  From Casper Lee, comedian Schalk Bezuidenhout, Derick Watts and the Sunday Blues to EFC champion, Juggernaut, came to help make crazy.  The video is just as gevaarlik as the song… so hosh ja, as jy weer terug praat los ek jou met ‘n Bloubek!

Jy kan Nag van die Lang Pette nou kry by jou naaste winkel wat op die ball is met musiek of jy kan soos die res van ons wat in 2014 leef, net die album koop op iTunes. Die album het vandag op iTunes gedebut op nommer 1. Sit daardie in jou pyp en rook dit, hater. Hier onder is die video van “Bloubek”. Laat weet ons wat jy dink deur ‘n comment te los.

You may also like...

1 Response

  1. February 19, 2014

    […] af gespeel, die track se naam is "Trouble in Paradys". Dit is 'n track vanaf Jack se nuwe album Nag van die Lang Pette waarvoor Rian die musiek gedoen het. Dit is 'n lekker vet riff en werk uitstekend saam met Jack se […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *