Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Grapgat

Jannie en Pietie jaag rond in die strate van hul buurt met hul fietse.

Jannie ry deur ‘n slaggat en val hom kapletter.

Pietie onthou dat die oom voor wie se huis Jannie neer gemoer het ‘n dokter is wat sy ma gereeld besoek.

“Dokter moet kom help, Jannie het geval met sy fiets” sê Pietie toe hy voor die oom se deur staan.

“Maar Pietie ek is ‘n ginekoloog, ek werk net met vrouens se privaat dele.” sê die dokter toe hy Pietie se storie hoor.

“Dis great oom, want Jannie het sy poes af geval!”

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *