Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Billy het die ballon kwaad gemaak

Ontmoet vir Billy. Billy is ‘n klein geniepsige kont wat iewers in sy kort lewe iets vreesliks aan ballonne gedoen het. Billy en sy maatjies was almal in ‘n ballon opfok cult of iets. Maar moenie laat dit julle hartjies ontstel nie kinders. Die ballonne kry die klein naiers terug.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *