Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Klas kan ‘n mens nie koop nie.

Ek’s seker met al die reëns (en natuurlik omdat Suid-Afrikaansers op die beste van tye bedoos zef is) gaan hierdie outjies groot fashion word. Ek sien al hoe loop elke vrou en haar hond met hierdie bad boys rond op die strate van elke verspoelde dorp. Scuba Steve gaan nie impressed wees nie !

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *