Tagged: Nuwe musiek

Pearl Jam Twenty en hulle nuwe single 0

Pearl Jam Twenty en hulle nuwe single

Pearl Jam is een van die grootste rock acts wat die wêreld al gesien het. Binnekort (oor tien dae) kom Pearl Jam Twenty uit. Die fliek wat die laaste 20 jaar van Pearl Jam...

Drink uit met jou vink uit 0

Drink uit met jou vink uit

Môre al die arme brasse wat vandag by die werk moet sit. Hierdie post is spesiaal vir julle, want ek is seker die musiek sal julle in ‘n party mood kry vir die naweek...