Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Desember skop af met Vrydag Bederf

Ons is hier, die laaste maand van 2017. Vir baie lê daar ‘n vakansie voor, en die mal gejaag van 2017 (nog ‘n kak een in die geskiedenis van ons samelewing) is besig om stadig tot ‘n einde te kom. Voor jy jou oë uitvee dan is dit 2018. Voor dit gebeur is daar eers nog so paar Vrydag Bederf posts om af te handel. Kom ons begin sommer met die een hier onder.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *