Tagged: Deftones

Deftones – Change (In The House Of Flies) 3

Deftones – Change (In The House Of Flies)

Ja, Oppikoppi Bewilderbeast is net so paar daggies weg. Ek is fokken opgewonde, soos elke jaar. Saterdag aand gaan ek ook die Deftones van my “bands om te sien voor ek vrek” lys af...

Deftones – Leathers 2

Deftones – Leathers

Ek het op ‘n stadium vreeslik baie geluister na Deftones. Hulle is een van daardie bands wat ek jou nie sal kan sê hoekom ek van hulle hou nie. Deftones is een van die...