Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Corona-mal Random Gevaaalikhede

Terwyl almal uitfreak oor Corona en die snowflakes kla oor hulle van die huis af moet werk, kan ons almal doen met bietjie Random Gevaaalikhede. En dit nog Random Gevaaalikhede minus die Corona-memes.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Kry jou eie “Kalm soos ‘n daggawalm” hemp net op komedie.co.za. Beskikbaar in wit, swart en grys.

Is jy ontsteld oor jy van die huis af moet werk? Hier is so paar tips vir jou.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *