Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Extreme Cow Tipping

“Cow Tipping” is ‘n ou (en verskriklike vertraagde) Amerikaanse (seker hoekom dit vertraag is) tradisie. Hoe cow tipping werk is jy sneak op, op ‘n bees of koei wat slaap en stamp die arme dier om, dan lag jy oor hoe vertraag jy en jou vriende is. Maklik genoeg. Die video hier onder was nie eintlik veronderstel om van cow tipping te wees nie, maar toe word dit extreme cow tipping.

Cow tipping

Die ou ry, ‘n trok vol koeie kom aan, iets gaan fout en dan val die trok vol koeie om: Extreme Cow tipping. Die arme koeie, dit moes vir hulle ‘n vreeslike traumaties oomblik gewees het. Ok voor al die bunny huggers nou hulle speelgoed uit hulle kot gooi, niks van die koeie is dood nie, hulle almal het die ongeluk oorleef en dit veilig gemaak tot by die slagpale. Ongelukkig vir die koeie was die omval van die trok toe nie hulle grootste probleem nie. Die koeie se grootste probleem is dat hulle nie gewere kan skiet sonder vingers nie en dat hulle lekker proe as jy hulle braai.*

*Ek love diere, maar ek eet ook vleis. So sue me. Maar dit maak nie saak wat ek hier sê nie, ek is seker daar sal grensers wees.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *