Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Cheers, op Random Gevaaalikhede

Smile, wees bly en cheers op Random Gevaaalikhede. Maandag is so te sê verby, ten minste die deel daarvan wat jy moet werk. Nou kan jy doen moet jou tyd wat jy wil. Jy kan ‘n bier drink, ‘n vettie rol en rook of selfs net die Random Gevaaalikhede check en bietjie lag. Dit is jou tyd, maak daarmee wat jy wil.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

Indien jy nie die Stoute Boudjies ken nie, stel ek voor jy click hier.

Nuwe F is For Family season kom 30 Mei 2017 na Netflix.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *